Kategorie: Una die Springbok
-
Una die Springbokkie … (vervolg 1)
Ons trek af na ons nuwe huis wat ons onder in die veld gebou het, en Una en Buksie moet saam. “n HELE gedoente… Hulle gaan in die “Makoekoe” wat Roelf vir hulle gebou het. Una het haar Pink Tags gekry, en lyk nou soos ‘n regte dogtertjie. Ek het al vergeet hoe stout Buksie…
-
Una die Springbokkie
My liefste Una, by jou het ek so baie geleer. Ek vertel jou storie vandag met liefde, hartseer, verlange en terselfde tyd ook met ‘n glimlag, as ek dink aan al die goeie tye wat ons saam gehad het. Animals may not speak a human language, but it doesn’t mean that they don’t talk. They…
