Kategorie: My wilde diertjies
-
Una die Springbokkie … (vervolg 1)
Ons trek af na ons nuwe huis wat ons onder in die veld gebou het, en Una en Buksie moet saam. “n HELE gedoente… Hulle gaan in die “Makoekoe” wat Roelf vir hulle gebou het. Una het haar Pink Tags gekry, en lyk nou soos ‘n regte dogtertjie. Ek het al vergeet hoe stout Buksie…
-
Una die Springbokkie
My liefste Una, by jou het ek so baie geleer. Ek vertel jou storie vandag met liefde, hartseer, verlange en terselfde tyd ook met ‘n glimlag, as ek dink aan al die goeie tye wat ons saam gehad het. Animals may not speak a human language, but it doesn’t mean that they don’t talk. They…
-
Spekkers & Lienkie
Ek het mos nou die kamtige vark boerdery ook. ‘n “Useless exercise”, as jy my vra, want die varke kos ons meer aan voer as wat hul enigsins kleintjies maak. So, die “input” is meer as die “income”. Die ou wat die varke aan Roelf verkoop het, het nou wragties stok ou sôe aan hom…
