Una die Springbokkie … (vervolg 1)
Ons trek af na ons nuwe huis wat ons onder in die veld gebou het, en Una en Buksie moet saam. “n HELE gedoente… Hulle gaan in die “Makoekoe” wat Roelf vir hulle gebou het. Una het haar Pink Tags gekry, en lyk nou…
Lees verderUna die Springbokkie
My liefste Una, by jou het ek so baie geleer. Ek vertel jou storie vandag met liefde, hartseer, verlange en terselfde tyd ook met ‘n glimlag, as ek dink aan al die goeie tye wat ons saam gehad het. Animals may not speak a…
Lees verderDie ongekende bakster…
Net ‘n voorwoord… Hier het ek myself en natuurlik ‘n paar van my vriendinne “surprise”!! Dalk nie aan die begin nie..maar wel soos ek gevorder en myself geleer het, lol!! Danksy Google, Tannie Marie, Annatjie en my eie deursettingsvermoë het ek myself op hierdie…
Lees verderVan Stadsjapie na Plaasjapie….
Dis Desember, die mielies is al in die grond..besig om op te kom. En as ek dit nie mis het, was ons laat met die plantery. Dis oor Kerstyd en die werkers is af. En, “die kalf is in die put”, soos die gesegde…
Lees verderSophia en die slang
Sophia, my huisvrou kom van die waskamer se kant gestap…en gaan leun heel gelate teen die lapa se klip muur terwyl sy die koerant papiertjie nat lek waarin sy haar tabak gesit het. Sy mompel iets vir my… Ek sit op die bankie voor…
Lees verder
Eureka Prinsloo
‘n ingebore “city girl” wat nou ’n boervrou is.
Reis saam met my deur my stories…..die wat jou hare laat regop staan, jou laat huil, laat lag en jou hart laat sag word.

