Etiket: Van stadsjapie na plaasjapie
-
Una die Springbokkie … (vervolg 1)
Ons trek af na ons nuwe huis wat ons onder in die veld gebou het, en Una en Buksie moet saam. “n HELE gedoente… Hulle gaan in die “Makoekoe” wat Roelf vir hulle gebou het. Una het haar Pink Tags gekry, en lyk nou soos ‘n regte dogtertjie. Ek het al vergeet hoe stout Buksie…
-
Pak jou lewe in ‘n tas, Paljas!
Mei 2017……ek klim in my afslaan kap motor, en vat die lang pad aan na die Suidwes Vrystaat. Ek los my hele lewe soos ek dit geken het, nou in my tru spieëltjie agter en ry die vreemde tegemoed…Oppad Luckhoff toe.Ekself weet nie waar dit einltlik is…en google kon dit skaars kry, maar ek volg…
