Kategorie: Bak, Kook en koek maak stories
-
Die ongekende bakster…
Net ‘n voorwoord… Hier het ek myself en natuurlik ‘n paar van my vriendinne “surprise”!! Dalk nie aan die begin nie..maar wel soos ek gevorder en myself geleer het, lol!! Danksy Google, Tannie Marie, Annatjie en my eie deursettingsvermoë het ek myself op hierdie gebied wragties oortref…ek dink. John, ons voorman stuur een middag ‘n…
-
Van Stadsjapie na Plaasjapie….
Dis Desember, die mielies is al in die grond..besig om op te kom. En as ek dit nie mis het, was ons laat met die plantery. Dis oor Kerstyd en die werkers is af. En, “die kalf is in die put”, soos die gesegde gaan. Dis net ek en Roelf op die plaas en daar…
-
Hout Ma
Dit gaan nou rof in die oggend met melk tyd…hopeloos te veel lammers en te min hande. Ek en ou Sophia moet nou ‘n plan maak. Ons dink ons sal 5 lammers uit die kraal lok, en buite toemaak terwyl ons gou die ander 5 binne melk gee…en dan die proses weer omruil. Dis een…
