Etiket: Pak jou lewe in 'n tas paljas
-
Pak jou lewe in ‘n tas, Paljas!
Mei 2017……ek klim in my afslaan kap motor, en vat die lang pad aan na die Suidwes Vrystaat. Ek los my hele lewe soos ek dit geken het, nou in my tru spieëltjie agter en ry die vreemde tegemoed…Oppad Luckhoff toe.Ekself weet nie waar dit einltlik is…en google kon dit skaars kry, maar ek volg…
