Etiket: Pak jou klere in 'n tas Paljas
-
Pak jou lewe in ‘n tas, Paljas…(vervolg)
My Cabriolet word in die waenhuis getrek, want dié is definitief nie gemaak vir plaas paaie. Roelf gee my sy Land Cruiser om mee rond te ry, en ek voel skielik soos ‘n regte boervrou. Dit het natuurlik nie lank gehou, of ek is “ge-demote” na “Rampoentjie”, ‘n “burned orange” Ford Bantam bakkie. Roelf het…
