Etiket: Erste hanslammer
-
Eerste Hanslammer
Julie 2017 kry ek my eerste “wees skapie” om groot te maak. Roelf was daai dag by sy skape in die veld, en kom by die huis aan met die klein lammertjie. Hier is jou eerste lammer om groot te maak, sê hy. Wat moet ek doen, vra ek. Wat sal ek nou weet…’n stadsjapie……
